Mandjie

Geen produkte nie

Aflewering Om bepaal te word
Belasting R 0
Subtotaal R 0
Pryse sluit belasting in

30 - 40% van alle klein hondjies is oorgewig. Dit kan ernstige gesondheidsprobleme veroorsaak en selfs hulle lewens verkort. Het jy geweet dat sekere kleinrashonde geneties geneig is tot gulsigheid en ooreting? Langhaar-worshonde, Shelties, Cairn terriërs en miniatuur-Schnauzers val in hierdie kategorie. Beheer jou diertjie se dieet met Royal Canin Mini Light Weight Care – ’n smaaklike hondepil wat 'n ideale gewig sal handhaaf.

Royal Canin Mini Light

R 210
wasR 221StoorR 11

Available options

Grootte
Vervaardig deur: Royal Canin
Deur hierdie produk te koop versamel jy tot 20 lojaliteitspunte versamel. Jou mandjie se totaal is 20 lojaliteitspunte versamel wat omskep kan word in 'n koopbewys van R 4. Sien ons lojaliteitsprogram

Die bestanddele in Royal Canin Mini Light Weight Care aktiveer die vetreserwes in jou hond se lyfie. Die hondepille bevat hoë proteïenvlakke en lae vetinhoud (net 11%). Dis nie nodig om jou hond se porsiegrootte tydens maaltye te verminder nie – hy kan net soveel eet soos voorheen, en hy sal gesonder wees en steeds versadig voel. Geen hongerpyne tussen maaltye nie, dis ’n belofte. Die formule is spesifiek vir klein honde wat minder as 10 kg weeg en vinnig gewig aansit.