Mandjie

Geen produkte nie

Aflewering Om bepaal te word
Belasting R 0
Subtotaal R 0
Pryse sluit belasting in

Nou sal selfs klein Tjoetjoe met al haar fiemies iets hê om oor te glimlag wanneer die etensklokkie lui. Mini Exigent is ’n gespesialiseerde hondepil vir honde met fiemies wat minder as 10 kg weeg.

Royal Canin Mini Exigent

R 249
wasR 262StoorR 13

Available options

Grootte
Vervaardig deur: Royal Canin
Deur hierdie produk te koop versamel jy tot 37 lojaliteitspunte versamel. Jou mandjie se totaal is 37 lojaliteitspunte versamel wat omskep kan word in 'n koopbewys van R 7. Sien ons lojaliteitsprogram

Klein hondjies kan regtig vol fiemies wees – hulle soek die volledige pakket: lekker smaak, die regte tesktuur, die regte grootte hondepil en daardie geheime bestanddeel wat hulle gaan laat terugkeer vir nog. As hulle dit nie kry nie, is aandete eenvoudig nie op die kaarte nie. Wel, weg is die dae wat jy elke week tien verskillende soorte hondekos aan Tjoetjoe voorhou en sy telkens haar neus optrek. Royal Canin Mini Exigent speel klaar met al haar fiemies. Hierdie hondepil bring ook die glans na haar pels terug en hou haar tande gesond. Dit is ’n volledige gebalanseerde dieet vir volwasse kleinrashonde ouer as 10 maande, met EPS-DHS en komkommerkruid-olie vir goeie vel en hare. Tjoetjoe sal smul sonder om terug te kyk.