Mandjie

Geen produkte nie

Aflewering Om bepaal te word
Belasting R 0
Subtotaal R 0
Pryse sluit belasting in

Elke honderas het verskillende voedingsbehoeftes en dit is ook die geval met kleinrashonde wat as volwassenes minder as 10 kg sal weeg. Een van die faktore wat spesiale aandag vereis, is die vorming van plaak op hulle tande. Royal Canin Mini Adult is die perfekte kos vir jou klein hondjie tussen 10 maande en 8 jaar oud.

Royal Canin Mini Adult

R 606
wasR 638StoorR 32

Beskikbare opsies

Grootte
Vervaardig deur: Royal Canin
Deur hierdie produk te koop, versamel jy tot 60 lojaliteitspunte . Jou mandjie se totaal is 60 lojaliteitspunte wat omskep kan word in 'n koopbewys van R 12. Sien ons lojaliteitsprogram

Klein hondjies het klein kake en dit beteken hulle tande is nader aan mekaar gespasieer as groter honde s’n. Dit veroorsaak dat bakterieë en klein stukkies kos tussen hulle tande versamel. Dit vorm ‘n plaaklaag wat later tot tandbederf kan lei. Kleiner honde se swakker laer kaak kan skade ly as tandbederf erge infeksie veroorsaak. Kleinrashonde het soms ook sensitiewe velle en kan oorreageer op stuifmeel en besoedeling in die lug. Dit beteken jou kleinrashond sal dankbaar wees vir ’n hondepil wat die opbou van plaak verhoed, met vertering kan help en ook die vel versterk. Mini Adult voldoen aan al hierdie vereistes en is ’n volledige dieet vir jou kleinrashond ouer as 10 maande.