Mandjie

Geen produkte nie

Aflewering Om bepaal te word
Belasting R 0
Subtotaal R 0
Pryse sluit belasting in

Sukkel jou volwasse mediumrashond (11 - 25 kg) om sy kos sonder 'n sensitiewe reaksie te verteer? Pet Hero beveel Royal Canin Medium Digestive Care aan vir beter verteringsgemak.

Royal Canin Medium Digestive Care

R 1 039
wasR 1 094StoorR 55

Beskikbare opsies

Grootte
Vervaardig deur: Royal Canin
Deur hierdie produk te koop, versamel jy tot 103 lojaliteitspunte . Jou mandjie se totaal is 103 lojaliteitspunte wat omskep kan word in 'n koopbewys van R 21. Sien ons lojaliteitsprogram

Royal Canin Medium Digestive Care droë hondekos is spesifiek geformuleer vir mediumrashonde ouer as een jaar met ’n geïrriteerde verteringstelsel. Daar kan baie oorsake vir jou troeteldier se ongemak wees: 'n ongebalanseerde of ’n lae-gehalte dieet, angstigheid as gevolg van 'n verandering in omstandighede soos reis of om by iemand anders oor te bly en selfs besoedeling. Versterk jou beste vriend se verteringstoleransie met die probiotika in Royal Canin se Medium Digestive Care. Dit sal help met gebalanseerde flora in sy ingewande en met die bygevoegde Omega 6-vetsure sal sy pels sommer pragtig blink.