Mandjie

Geen produkte nie

Aflewering Om bepaal te word
Belasting R 0
Subtotaal R 0
Pryse sluit belasting in

Jy kan sien jou mediumrashond (11 - 25 kg) moet ’n bietjie gewig afskud. Help hom om weer fiks en gesond te raak met Royal Canin Medium Light Weight Care – hy sal net so versadig as voorheen voel en dieselfde hoeveelheid kos inneem, maar 30% minder vet.

Royal Canin Medium Light

R 682
wasR 718StoorR 36

Available options

Grootte
Vervaardig deur: Royal Canin
Deur hierdie produk te koop versamel jy tot 68 lojaliteitspunte versamel. Jou mandjie se totaal is 68 lojaliteitspunte versamel wat omskep kan word in 'n koopbewys van R 14. Sien ons lojaliteitsprogram
Recurring Promotion Jy kan tot R 136 afslag kry as jy hierdie produk vir die eerste keer as 'n herhalende bestelling koop. Om meer oor hierdie promosie uit te vind, kliek hier.

Royal Canin Medium Light Weight Care het ’n lae kalorie-inhoud en die L-karnitien help om vet te verbrand. Soos amper 40% van alle honde, mag jou mediumgrootte hond van oor ‘n jaar oud, moontlik oorgewig wees. Hierdie formule sal hom help om weer die regte gewig te weeg en 'n gesonder leefstyl te hê. Vet kan langtermyn-gesondheidsprobleme vir jou hond veroorsaak – iets wat julle albei eerder sal wil vermy.

Behalwe vir 'n genetiese geneigdheid, mag jou hond oorgewig wees weens te min ofening of ’n ongesonde en ryk dieet. Swak gewrigte en diabetes mag te wyte wees aan te veel vet. Royal Canin Medium Light Weight Care verlaag jou hond se energie-inname sonder om die volume kos wat hy met elke ete inneem, te verminder. Jy hoef dus nie bekommerd te wees dat hy honger sal ly nie. Hierdie gebalanseerde dieet gaan hom ook help om sy spierkrag te behou en hy sal oor die algemeen gelukkig en tevrede voel.