Mandjie

Geen produkte nie

Aflewering Om bepaal te word
Belasting R 0
Subtotaal R 0
Pryse sluit belasting in

Mediumrashonde bereik volle volwassenheid na 7 jaar. Dis dan ook wanneer tekens van veroudering mag begin wys. Met die volledige Royal Canin Medium Adult +7-dieet kan jy jou gesinsvriend se veroudering teenwerk en haar gesondheid aanhelp.

Royal Canin Medium Adult +7

R 649
wasR 683StoorR 34

Available options

Grootte
Vervaardig deur: Royal Canin
Deur hierdie produk te koop versamel jy tot 64 lojaliteitspunte versamel. Jou mandjie se totaal is 64 lojaliteitspunte versamel wat omskep kan word in 'n koopbewys van R 13. Sien ons lojaliteitsprogram

Royal Canin Medium Adult +7 belowe 'n mooi vel, goeie tandhigiëne en die teenwerking van veroudering. Wanneer jou mediumrashond die volgende tekens wys, kan dit beteken dat hulle begin verouder: hulle reuksintuig is nie meer so skerp nie; hulle is geneig om meer gereeld siek te word; hulle weerstand verbrokkel en hulle verteringstelsel raak meer sensitief. Hulle verhaar stadiger en hulle pels raak vaal. Tandbederf kan intree wat natuurlik negatiewe gevolge kan hê. Vertrou op Royal Canin Medium Adult +7 om jou mediumrashond optimaal gesond te hou.