Mandjie

Geen produkte nie

Aflewering Om bepaal te word
Belasting R 0
Subtotaal R 0
Pryse sluit belasting in

Jou grootrashond (26 - 45 kg) raak nou ryper in jare en dit bring allerhande gesondheidsuitdagings mee. Royal Canin Maxi Adult 5+ is hondekos wat spesiaal vir grootrashonde, ouer as 5 jaar, geformuleer is. Die resep beloof om jou hond se selle aktief te beskerm en dit bevat ’n teenverouderingskompleks.

Royal Canin Maxi Adult +5

R 930
wasR 979StoorR 49

Available options

Grootte
Vervaardig deur: Royal Canin
Deur hierdie produk te koop, versamel jy tot 92 lojaliteitspunte . Jou mandjie se totaal is 92 lojaliteitspunte wat omskep kan word in 'n koopbewys van R 18. Sien ons lojaliteitsprogram
Recurring Promotion Jy kan tot R 186 afslag kry as jy hierdie produk vir die eerste keer as 'n herhalende bestelling koop. Om meer oor hierdie promosie uit te vind, kliek hier.

Grootrashonde verouder vinniger as kleinrashonde en hulle lewensverwagting is ongeveer 10 jaar. Na vyf jaar begin hulle die eerste tekens van veroudering wys:

-      vaal pels wat grys en grof raak

-      beweeglikheid word ingeboet soos hulle gewrigte meer sensitief word en hulle dalk aan artritis begin ly.

Voorkom voortydige veroudering met ’n gesonde, gebalanseerde dieet wat voedingstowwe bevat om daaglikse lewenskragtigheid te handhaaf. Royal Canin Maxi Adult 5+ spog met hoë hoeveelhede antioksidante om selveroudering te verminder. Die kondroitien en glukosamien sal help om brose gewrigte te ondersteun. 

Dis maklik om na jou ou vriend te kyk: net een kliek op Pet Hero se aanlynwinkel en die regte, ondersteunende dieet is op die tafel.