Mandjie

Geen produkte nie

Aflewering Om bepaal te word
Belasting R 0
Subtotaal R 0
Pryse sluit belasting in

SuperVet Senior is formuleer vir honde ouer as 7 jaar. Die kos het ‘n verlaagde vetinhoud omdat ouer honde minder voedingsbehoeftes en laer aktiwiteitsvlakke het.

SuperVet Senior

R 620
wasR 653StoorR 33

Beskikbare opsies

Grootte
Vervaardig deur: SuperVet
Deur hierdie produk te koop, versamel jy tot 62 lojaliteitspunte . Jou mandjie se totaal is 62 lojaliteitspunte wat omskep kan word in 'n koopbewys van R 12. Sien ons lojaliteitsprogram

Net soos met ons, gaan ons troeteldiere se liggame ook agteruit wanneer hulle ouer word. Hulle kort verdere aanvullings vir ‘n gesonde vel en om hulle immuniteitsisteem en breinfunksie te bevorder. Daar moet ook veral na hulle gewrigte, hart en niere gekyk word. SuperVet Senior bevat ‘n gebalanseerde mengsel van Omega vetsure, sink en biotien vir ‘n gesonde vel en glansende pels. Dit bevat ook antioksidante om die immuniteit ‘n hupstoot te gee en die selle te beskerm. Die kosblokkie se vorm help met die meganiese skoonmaak van tande. MOS en FOS bevorder die gesondheid van die spysverteringstelsel, Salmolie bevorder breinfunksie en L-carnatine hou die hart gesond. Die vetmetabolisme en mineraalvlakke is matig en help om die niere gesond te hou.