Mandjie

Geen produkte nie

Aflewering Om bepaal te word
Belasting R 0
Subtotaal R 0
Pryse sluit belasting in

Die beste katpil vir Kietsie, wat ouer as 7 jaar is, is beslis Hill's Feline Active Longevity Mature Adult Tuna. Jou oumakat sal mal wees oor die tunageur wat maklik kou en boonop goed is vir haar!

Hill’s Feline Active Longevity Mature Tuna

R 206
wasR 217StoorR 11

Available options

Grootte
Vervaardig deur: Hill's Science Plan
Deur hierdie produk te koop versamel jy tot 20 lojaliteitspunte versamel. Jou mandjie se totaal is 20 lojaliteitspunte versamel wat omskep kan word in 'n koopbewys van R 4. Sien ons lojaliteitsprogram

Die tunagegeurde droë katpille in die Hill's Feline Active Longevity Mature Adult Tuna -reeks is maklik om te kou en te verteer. Die hoëgehalte-bestanddele sal jou kat help om mooi te lyk en wonderlik te voel. Wees gerus dat hierdie ’n volledige en gebalanseerde maaltyd is wat na jou kat se niere en ander organe sal omsien, sodat sy sterk, fiks en gesond kan wees – selfs in haar senior jare.