Mandjie

Geen produkte nie

Aflewering Om bepaal te word
Belasting R 0
Subtotaal R 0
Pryse sluit belasting in

As Mimi ouer as 7 jaar is en ’n bietjie gewigsbeheer moet toepas, probeer dan gerus hierdie heerlike, volledige hondekos van Hill’s. Die Canine Light Mature Adult Mini sal in al Mimi se behoeftes as kleinrashondjie voldoen. 

Hill's Canine Light Mature Adult Mini

R 229
wasR 241StoorR 12

Available options

Grootte
Vervaardig deur: Hill's Science Plan
Deur hierdie produk te koop versamel jy tot 22 lojaliteitspunte versamel. Jou mandjie se totaal is 22 lojaliteitspunte versamel wat omskep kan word in 'n koopbewys van R 4. Sien ons lojaliteitsprogram
Recurring Promotion You can get up to R 46 discount when you purchase this product as a recurring order for the first time. To find out more about this promotion, click here.

Die Canine Light Mature Adult Mini 7, is ’n heerlike hoendergegeurde gereg met L-karnitien wat vet in energie omskakel. Jou klein Mimi wat al gevorderd in jare is, sal in ’n kort tydjie van al die oortollige vetrolletjies ontslae kan raak en beter beweeglikheid en ander gesondheidsvoordele kan geniet. Geskik vir kleinrashonde ouer as 7 jaar.