Mandjie

Geen produkte nie

Aflewering Om bepaal te word
Belasting R 0
Subtotaal R 0
Pryse sluit belasting in

Sommige ouer honde verkies ’n kleiner hondepil omdat dit makliker optel en ook makliker verteer. Hill’s Mature Adult 7+ Longevity Mini is ideaal. Dit smaak na hoender en bevat vesel vir maklike vertering en taurien vir goeie hartfunksie.

Hill’s Canine Active Longevity Mature Mini

R 244
wasR 257StoorR 13

Available options

Grootte
Vervaardig deur: Hill's Science Plan
Deur hierdie produk te koop versamel jy tot 52 lojaliteitspunte versamel. Jou mandjie se totaal is 52 lojaliteitspunte versamel wat omskep kan word in 'n koopbewys van R 10. Sien ons lojaliteitsprogram

Om die tekens van ouderdom vir jou hond te verminder of te versag, koop Hill's™ Science Plan™ Canine Mature Adult 7+ Active Longevity™ Mini. Die hoendergegeurde droë hondepille is kleiner as hondepille vir normale volwasse honde en bevat toegevoegde antioskidante en natuurlike kondroitien en glukosamien vir gesonde gewrigte, sonder die oormatige vet, om jou hond versadig en fiks te hou. Die verminderde sout, die ekstra antioksidante en die ouderdomspesifieke mengsel van vitamiene en minerale sal jou hond jonger van lyf en hart hou.