Mandjie

Geen produkte nie

Aflewering Om bepaal te word
Belasting R 0
Subtotaal R 0
Pryse sluit belasting in

Die 370g-blikkie van Hill’s se hondekos vir groter volwasse honde, ouer as 5 jaar en kleinrashonde ouer as 7 jaar, sal bydra tot jou troeteldier se gesonde aktiwiteitsvlak en lewensverwagting.

Hill's Canine Active Longevity Mature Can

R 29
wasR 31StoorR 2

Beskikbare opsies

Blik/ke
Vervaardig deur: Hill's Science Plan
Deur hierdie produk te koop, versamel jy tot 2 lojaliteitspunte . Jou mandjie se totaal is 2 lojaliteitspunte wat omskep kan word in 'n koopbewys van R 0. Sien ons lojaliteitsprogram

Vertrou op Hill's™ Science Plan™ se hoendergegeurde Canine Mature Adult/Senior 7+ hondekos vir beter beweeglikheid en die gesondheid van jou troeteldier se lewensorgane. Die glukosamien en kondroitien in die resep is van natuurlike bronne afkomstig en sal gewrigsgesondheid bevorder. Seer gewrigte kan groot ongemak veroorsaak en so ook kan wanfunsionerende niere. Hill’s het seker gemaak dat hierdie dieet nie te veel fosfor of sout bevat nie – fosfor kan jou hond se niergesondheid belemmer, terwyl te veel sout hoë bloeddruk kan veroorsaak wat hart- en nierprobleme tot gevolg kan hê