Mandjie

Geen produkte nie

Aflewering Om bepaal te word
Belasting R 0
Subtotaal R 0
Pryse sluit belasting in

Senior honde het gespesialiseerde voedingsbehoeftes. ’n Dieet wat hom sal help om met gemak te beweeg en sy lewenskragtigheid te behou, is onontbeerlik. Ultra Dog Superwoof Senior is ’n goeie keuse. 

Ultra Dog Superwoof Senior

R 343
wasR 361StoorR 18

Beskikbare opsies

Grootte
Vervaardig deur: Ultra Dog
Deur hierdie produk te koop, versamel jy tot 70 lojaliteitspunte . Jou mandjie se totaal is 70 lojaliteitspunte wat omskep kan word in 'n koopbewys van R 14. Sien ons lojaliteitsprogram

Die liggaam en immunitiet van ’n hond verander soos hy ouer word. Daarom moet sy voeding ook in sy ryper jare aangepas word, sodat dit tot sy gesondheid kan bydra. Ultra Dog Superwoof Senior is ’n hoë gehalte-hondekos wat vir ouer honde geformuleer is om hulle te help om met gemak te verouder.