Mandjie

Geen produkte nie

Aflewering Om bepaal te word
Belasting R 0
Subtotaal R 0
Pryse sluit belasting in

 Iams vir senior katte is beskikbaar in ’n verskeidenheid van geure – almal tot barstens toe vol van goedheid en gesondheidsopkikkers – soos die Succulent Roast Chicken-geur. Dit proe net so lekker soos dit klink. 

Iams Proactive Health 7+ Mature Chicken

R 114
wasR 120StoorR 6

Beskikbare opsies

Grootte
Vervaardig deur: Iams
Deur hierdie produk te koop, versamel jy tot 71 lojaliteitspunte . Jou mandjie se totaal is 71 lojaliteitspunte wat omskep kan word in 'n koopbewys van R 14. Sien ons lojaliteitsprogram

Alle Iams-produkte word van hoë gehalte-produkte gemaak en Roast Chicken kos vir katte oor 7 jaar is geen uitsondering nie. Vertrou op hierdie kos om jou ouerwordende kat te help om sy maaltye te geniet en sommer op die koop toe ’n gesondheidshupstoot met elke byt te kry. Dit bevat optimale hoeveelhede vitamiene en minerale vir jou senior kat, en die hoender is maklik om te verteer. Die energievlakke in die dieet is aangepas om by jou senior kat se behoeftes te pas. Aanbeveel vir senior katte ouer as 7 jaar.