Mandjie

Geen produkte nie

Aflewering Om bepaal te word
Belasting R 0
Subtotaal R 0
Pryse sluit belasting in

Jou mediumrashond sal bly wees as hy steeds aktief in sy herfsjare kan wees. ’n Aktiewe leefstyl sal hom nie net gesond hou nie, maar ook jonger en meer sorgvry laat voel. Eukanuba Mature and Senior Medium Breed se kosformule sal hom help om genoeg energie te hê om sy aktiwiteitsvlakke te handhaaf . Vir mediumrashonde ouer as 7 jaar. 

Eukanuba Mature and Senior Medium Breed

R 930
wasR 979StoorR 49

Available options

Grootte
Vervaardig deur: Eukanuba
Deur hierdie produk te koop versamel jy tot 92 lojaliteitspunte versamel. Jou mandjie se totaal is 92 lojaliteitspunte versamel wat omskep kan word in 'n koopbewys van R 18. Sien ons lojaliteitsprogram

Ouer mediumrashonde kan dieselfde gesondheidskwessies as kleinrashonde hê: hulle gewrigte word meer onder druk geplaas; hulle sukkel om hulle gewig onder beheer te hou; tandbederf kan kop uitsteek en hulle immuniteit vat houe. Eukanuba is bewus hiervan en het ’n droë dieet ontwikkel wat al Tequila se gesondheidsprobleme sal aanspreek. Dis ’n optimale daaglikse dieet wat met jou hond se welstand in gedagte, ontwikkel is. Dit is geskik vir mediumrashonde soos Beagles, Kolliehonde, Spanjoele en Worshonde. Die formule sal jou hond weer fiks en aktief maak.