Mandjie

Geen produkte nie

Aflewering Om bepaal te word
Belasting R 0
Subtotaal R 0
Pryse sluit belasting in

Spokie word nou ouer en na sy 7de verjaarsdag kan hy nou seniorstatus geniet. Sy voedingsbehoeftes gaan waarskynlik in sy goue jare verander en Vets Choice Golden Years is daar om hom deur sy herfsjare te help. 

Vets Choice Golden Years

R 798
wasR 840StoorR 42

Beskikbare opsies

Grootte
Vervaardig deur: Vets Choice
Deur hierdie produk te koop, versamel jy tot 143 lojaliteitspunte . Jou mandjie se totaal is 143 lojaliteitspunte wat omskep kan word in 'n koopbewys van R 29. Sien ons lojaliteitsprogram

Vets Choice Golden Years is ’n fase-spesifieke kos wat jou ouer hond sal bystaan met al die voedingswaarde wat hy nodig het om met die moontlike veranderings in sy vertering en opname tred te hou. Gewoonlik eet honde in hul goue jare minder en daarom is 'n hoë-kwaliteit dieet baie belangrik. Pet Hero bied Vets Choice Golden Years teen ’n afslagprys en beveel hierdie dieet aan om jou senior hond gesond, sy pels blink en sy poepbolletjies ferm en klein te hou.