Mandjie

Geen produkte nie

Aflewering Om bepaal te word
Belasting R 0
Subtotaal R 0
Pryse sluit belasting in

Sommige ouer katte verkies sagter kos of moet nat kos eet, as gevolg van sekere gesondheidsredes. Royal Canin Feline Instinctive +7 is ’n volledige dieet vir katte tussen 7 en 12 jaar oud. 

Royal Canin Feline Instinctive +7 years 85g pouch

R 152
wasR 160StoorR 8

Available options

Sakkies
Vervaardig deur: Royal Canin
Deur hierdie produk te koop versamel jy tot 15 lojaliteitspunte versamel. Jou mandjie se totaal is 15 lojaliteitspunte versamel wat omskep kan word in 'n koopbewys van R 3. Sien ons lojaliteitsprogram

Hierdie kospakkie bevat al die goedheid van droë kospille, maar dit het die voordeel dat dit sag en maklik is om te eet. Sekere ouer katte hou van die sagter tekstuur. Jy kan met volle vertroue vir haar 'n pakkie Royal Canin Feline Health Nutrition Instinctive 7+ aanbied. Dis ’n gebalanseerde maaltyd met genoeg fosfor om haar nierfunksie te ondersteun. Soos wat jou kat ouer word, het sy gespesialiseerde kos nodig om die vrye radikale in haar liggaam, wat voortydige veroudering veroorsaak, te neutraliseer. Hierdie kospakkie is propvol antioksidante om jou katmaat jonk van hart te hou.