Mandjie

Geen produkte nie

Aflewering Om bepaal te word
Belasting R 0
Subtotaal R 0
Pryse sluit belasting in

Sou jou volwasse kat ouer as 12 jaar sagte, nat kos verkies of nodig hê, is Royal Canin Ageing +12 net die kos vir jou kattekind.

Royal Canin Feline Ageing +12 years 85g pouch

R 152
wasR 160StoorR 8

Available options

Sakkies
Vervaardig deur: Royal Canin
Deur hierdie produk te koop, versamel jy tot 15 lojaliteitspunte . Jou mandjie se totaal is 15 lojaliteitspunte wat omskep kan word in 'n koopbewys van R 3. Sien ons lojaliteitsprogram
Recurring Promotion Jy kan tot R 30 afslag kry as jy hierdie produk vir die eerste keer as 'n herhalende bestelling koop. Om meer oor hierdie promosie uit te vind, kliek hier.

Die verpakking mag dalk klein wees, maar dit bevat kragtige voedingstowwe. Royal Canin Ageing se nat katkos is spesifiek geformuleer vir katte van 12 jaar en ouer en sal jou katvriendin se nierfunksie en gewrigsgesondheid ondersteun. Nie eens die kat met die meeste fiemies sal haar neus optrek vir hierdie lekker, sappige happies wat ’n volledig gebalanseerde maaltyd uitmaak nie. Die resep bevat genoeg fosfor om die niere gesond te hou.