Mandjie

Geen produkte nie

Aflewering Om bepaal te word
Belasting R 0
Subtotaal R 0
Pryse sluit belasting in

Kleinrashonde het oor die algemeen ’n langer lewensverwagting as grootrashonde. Tekens van veroudering kan hier rondom 12 jaar begin intree. Dit is wanneer Fifi ander voedingsondersteuning nodig gaan hê. Royal Canin Mini Ageing +12 gaan haar help om met grasie oud te word.

Royal Canin Mini Ageing +12 years

R 200
wasR 211StoorR 11

Beskikbare opsies

Grootte
Vervaardig deur: Royal Canin
Deur hierdie produk te koop, versamel jy tot 20 lojaliteitspunte . Jou mandjie se totaal is 20 lojaliteitspunte wat omskep kan word in 'n koopbewys van R 4. Sien ons lojaliteitsprogram

12 mensejare is gelykstaande aan 85 hondejare! Geen wonder jou dierevriend verloor soms haar aptyt nie, of ly aan hart- en nierkwale, mondkwale en swak vertering nie. Royal Canin sal jou getroue vriend help om so gesond moontlik vir so lank moontlik te bly. Mini Ageing +12 bevat hope antioksidante, daardie wondermiddels wat veroudering teenwerk. Met minder fosfor in hierdie resep, ondersteun dit ook Fifi se urienstelsel. Wanneer die pil in water geweek word, is dit sommer baie makliker vir jou ouer troeteldier om sonder enige stryd haar maaltyd te geniet.