Mandjie

Geen produkte nie

Aflewering Om bepaal te word
Belasting R 0
Subtotaal R 0
Pryse sluit belasting in

Wanneer ‘n ma nie haar babahondjies kan voed nie, verskaf MILKO-PUP al die voedingstowwe wat nodig is vir die hondjies se welstand, gesonde groei en ontwikkeling.

Kyron Milko Pup

R 129
wasR 136StoorR 7

Beskikbare opsies

Grootte
Vervaardig deur: Kyron
Deur hierdie produk te koop, versamel jy tot 186 lojaliteitspunte . Jou mandjie se totaal is 186 lojaliteitspunte wat omskep kan word in 'n koopbewys van R 37. Sien ons lojaliteitsprogram

Dit is ‘n melkvervanger vir hondjies. Dit voorsien hondjies van alle noodsaaklike voedingstowwe vir gesonde groei en ontwikkeling. Die poeierformule meng maklik en dis so lekker dat hondjies dit gretig verorber. Dit is soortgelyk aan die moedersmelk en verskaf gekonsentreerde energie en al die noodsaaklike vitamiene, minerale, proteïne, vet en spoorelemente wat nodig is vir gesonde groei en ontwikkeling.

Path: > >