Mandjie

Geen produkte nie

Aflewering Om bepaal te word
Belasting R 0
Subtotaal R 0
Pryse sluit belasting in

‘n Voedingsaanvulling en melkvervanger vir die wees- of verwerpte katjie. Dit word ook as ‘n voedselaanvulling vir alle katte gebruik, veral vir die wat aansterk, swanger is of lakteer.

Kyron Kitty Milk

R 171
wasR 181StoorR 10

Beskikbare opsies

Grootte
Vervaardig deur: Kyron
Deur hierdie produk te koop, versamel jy tot 157 lojaliteitspunte . Jou mandjie se totaal is 157 lojaliteitspunte wat omskep kan word in 'n koopbewys van R 31. Sien ons lojaliteitsprogram

Hierdie smaaklike, maklik mengbare formule is soortgelyk aan ‘n kat se melk in vet, koolhidrate, proteïne, vitamiene en minerale. Dit verskaf noodsaaklike voedingstowwe vir katjies se gesonde groei en ontwikkeling.

Dit is ‘n goeie voedselbron vir wees- en verwerpte katjies, asook vir die wat voedselaanvullings nodig het.  KittyMilk bevat aminosure wat noodsaaklik is vir gesonde groei en ontwikkeling.  Dit bevat ook biotien, foliensuur en fluoried vir gesonde bene, tande en vel.

Goedgebalanseerde KITTYMILK kan ook as ‘n voedselaanvulling vir alle katte gegee word, veral vir diegene wat aansterk, swanger is, lakteer of oud word.

Path: > >