Mandjie

Geen produkte nie

Aflewering Om bepaal te word
Belasting R 0
Subtotaal R 0
Pryse sluit belasting in

‘n Volledig, omvattende vitamien-, mineraal- en proteïnaanvulling vir honde wat regte lewer bevat – dus baie smaaklik.

Kyron Cani Vit

R 110
wasR 115StoorR 5

Available options

Grootte
Vervaardig deur: Kyron
Deur hierdie produk te koop versamel jy tot 157 lojaliteitspunte versamel. Jou mandjie se totaal is 157 lojaliteitspunte versamel wat omskep kan word in 'n koopbewys van R 31. Sien ons lojaliteitsprogram
Recurring Promotion You can get up to R 22 discount when you purchase this product as a recurring order for the first time. To find out more about this promotion, click here.

Cani-Vit is ‘n volledige en omvattende aanvulling vir honde. Cani-Vit is heerlik omdat dit uit regte egte lewer gemaak is. Cani-Vit bevat ‘n optimale ratio van kalsium en fosfor, sowel as ander noodsaaklike aanvullings en minerale soos sink, selenium en vitamien K. Oorskietkos en sommige hondekos vanaf die plaaslike supermark, mag hierdie baie belangrike elemente kortkom, wat defekte kan veroorsaak en slegte gesondheid tot gevolg kan hê. Dit is wys om net vir ‘n paar sent per dag Cani-Vit by jou hond se dieet te voeg. Sodoende verseker jy hy kry ‘n volledige en gesonde ete.