Mandjie

Geen produkte nie

Aflewering Om bepaal te word
Belasting R 0
Subtotaal R 0
Pryse sluit belasting in

Dis nie altyd moontlik om agter te kom waarom jou hond gespanne is en wat sy aggressiewe, hardkoppige gedrag veroorsaak nie. Daar is egter ’n produk wat hom kan kalmeer en sy simptome van angstigheid kan verlig: Healthtech se Canine Calmer – ’n kalmerende kruie-aanvulling.

Canine Calmer

R 172
wasR 181StoorR 9

Available options

Tablette
Vervaardig deur: Healthtech Lifestyle
Deur hierdie produk te koop versamel jy tot 17 lojaliteitspunte versamel. Jou mandjie se totaal is 17 lojaliteitspunte versamel wat omskep kan word in 'n koopbewys van R 3. Sien ons lojaliteitsprogram

Soms kan ’n ontoereikende dieet veroorsaak dat jou hond gespanne en angstig voel. Die hondekalmeermiddel Canine Calmer kan jou hond se stres onder beheer bring. Gee jou hond die aanvulling op ’n deurlopende basis wanneer hy senuweeagtig raak tydens spanningsvolle tye. Dis algemene kennis dat dieetafwykings spanning kan veroorsaak. Mense gebruik Valerian Officinalis as ’n kalmerende krui. Canine Calmer bevat ook hierdie krui, tesame met die noodsaaklike aminosure.