Mandjie

Geen produkte nie

Aflewering Om bepaal te word
Belasting R 0
Subtotaal R 0
Pryse sluit belasting in

Nutradyl is ’n kosaanvulling wat geformuleer is om gewrigskraakbeen oor die langtermyn in stand te onderhou.

Nutradyl

R 673
wasR 708StoorR 35

Beskikbare opsies

Tablette
Vervaardig deur: Nutradyl
Deur hierdie produk te koop, versamel jy tot 67 lojaliteitspunte . Jou mandjie se totaal is 67 lojaliteitspunte wat omskep kan word in 'n koopbewys van R 13. Sien ons lojaliteitsprogram

Nutradyl verskaf noodsaaklike kondro-voedingstowwe wat help om jou hond se gewrigskraakbeen te onderhou. Dit beteken beter beweeglikheid en minder styfheid in jou hond se senior jare. Nutradyl is geskik om saam met konvensionele NSAID-preperate te gebruik. Dit bevat omega 3-vetsure, groenlipmossel-ekstrak, glukosamien en MSM.

Path: > >