Mandjie

Geen produkte nie

Aflewering Om bepaal te word
Belasting R 0
Subtotaal R 0
Pryse sluit belasting in

Sunfree is ’n hoogs beskermende bevogtigende sonskerm (SPF30+). Gebruik op sonsensitiewe areas, soos die punte van jou troeteldier se ore. 

SunFREE

R 235
wasR 247StoorR 12

Available options

Grootte
Vervaardig deur: Afrivet
Deur hierdie produk te koop versamel jy tot 23 lojaliteitspunte versamel. Jou mandjie se totaal is 23 lojaliteitspunte versamel wat omskep kan word in 'n koopbewys van R 5. Sien ons lojaliteitsprogram
Recurring Promotion Jy kan tot R 47 afslag kry as jy hierdie produk vir die eerste keer as 'n herhalende bestelling koop. Om meer oor hierdie promosie uit te vind, kliek hier.

Glo dit of nie, maar in ’n sondeurdrenkte land soos ons s’n kan baie honde en katte baatvind by ’n goeie sonskerm om hulle van velkankers te weerhou. Sunfree sal jou hond of kat teen die skadelike UVA- en UVB-strale beskerm, want dit bevat natuurlik weerkaatsende minerale. Die produk bevogtig ook die vel. Die formule is nie taai nie en is ook waterbestand.