Mandjie

Geen produkte nie

Aflewering Om bepaal te word
Belasting R 0
Subtotaal R 0
Pryse sluit belasting in

As jou hond se winde jou uit die huis uit stink, het jy Copronat nodig – dis ’n byvoeding wat die reuk van honde en katte se winde minder akuut maak. 

Copronat

R 420
wasR 442StoorR 22

Available options

Grootte
Vervaardig deur: Afrivet
Deur hierdie produk te koop versamel jy tot 41 lojaliteitspunte versamel. Jou mandjie se totaal is 41 lojaliteitspunte versamel wat omskep kan word in 'n koopbewys van R 8. Sien ons lojaliteitsprogram
Recurring Promotion Jy kan tot R 84 afslag kry as jy hierdie produk vir die eerste keer as 'n herhalende bestelling koop. Om meer oor hierdie promosie uit te vind, kliek hier.

Hierdie aanvulling bevat YSE (Yucca schidigera-ekstrak) wat die reuk van stoelgang en winde verander. Dit verander ook die smaak van jou troeteldier se uitskeiding, wat die kat s’n vir die hond oneetbaar maak. Behandel jou troeteldier vir ses aaneenlopende weke en haal dan diep asem … aaah, vars lug oplaas!