Mandjie

Geen produkte nie

Aflewering Om bepaal te word
Belasting R 0
Subtotaal R 0
Pryse sluit belasting in

Bossy, jou hond, het stywe litte. GCS-dog is ’n voedingsaanvulling vir honde met seer gewrigte – dit kan nie makliker wees om Bossy se pyn te verlig nie. 

GCS-Dog Powder

R 348
wasR 366StoorR 18

Available options

Grootte
Vervaardig deur: GCS
Deur hierdie produk te koop versamel jy tot 57 lojaliteitspunte versamel. Jou mandjie se totaal is 57 lojaliteitspunte versamel wat omskep kan word in 'n koopbewys van R 11. Sien ons lojaliteitsprogram
Recurring Promotion Jy kan tot R 70 afslag kry as jy hierdie produk vir die eerste keer as 'n herhalende bestelling koop. Om meer oor hierdie promosie uit te vind, kliek hier.

GCS-dog is ’n smaaklike poeier wat oor Bossy se kos gesprinkel kan word. Dis ’n koste-effektiewe behandeling met merkbare effek ná slegs 6 weke van gebruik. Behandel Bossy se seer en stywe litte met GSC-dog – in ernstige gevalle kan jy die aanbevole dosis gedurende die eerste vier tot ses weke verdubbel.