Mandjie

Geen produkte nie

Aflewering Om bepaal te word
Belasting R 0
Subtotaal R 0
Pryse sluit belasting in

As jou kat gestres is of angstig voel, gebruik CalmEze-jel, ’n voedingsaanvulling om haar te laat ontspan. 

Calmeze Gel Stress Relief for Stressed and Anxious Cats

R 262
wasR 275StoorR 13

Beskikbare opsies

Grootte
Vervaardig deur: Calmeze
Deur hierdie produk te koop, versamel jy tot 26 lojaliteitspunte . Jou mandjie se totaal is 26 lojaliteitspunte wat omskep kan word in 'n koopbewys van R 5. Sien ons lojaliteitsprogram

CalmEze-jel vir katte smaak na salm en bevat vitamiene en aminosure wat jou kat sal laat ontspan. Die jel kan in haar kos gemeng word, of jy kan dit op haar pote smeer. Katte raak gespanne wanneer hulle verandering moet deurgaan, of dit nou verandering van roetine of omgewing is. Groter verandering soos ’n nuwe familielid (mens of dier) sal haar selfs meer ontstel. CalmEze gaan haar help om aan te pas. 

Path: > >