Mandjie

Geen produkte nie

Aflewering Om bepaal te word
Belasting R 0
Subtotaal R 0
Pryse sluit belasting in

Swimmer’s Solution word gebruik om ’n hond se oorkanaal se suurvlak te verhoog, sodat dit swaminfeksies onder beheer kan bring. 

Kyron Swimmer's Solution

R 62
wasR 65StoorR 3

Beskikbare opsies

Grootte
Vervaardig deur: Kyron
Deur hierdie produk te koop, versamel jy tot 6 lojaliteitspunte . Jou mandjie se totaal is 6 lojaliteitspunte wat omskep kan word in 'n koopbewys van R 1. Sien ons lojaliteitsprogram

Voorkom swamoorgroei in jou hond se orkanaal met Kyron se Swimmer’s Solution. Dis ’n skadelose produk wat die PH in jou hond se oor sal verander. Hierdie verandering sal meebring dat swamme dit nou moeilik vind om hier te groei. Swimmer’s Solution ontsmet ook die oor en droog dit uit. 

Path: > >