Mandjie

Geen produkte nie

Aflewering Om bepaal te word
Belasting R 0
Subtotaal R 0
Pryse sluit belasting in

Siek troeteldiere of diere wat van ’n siekte herstel, sal baatvind by Nutrostim-jel – dis hoog in kalorieë en geskik vir alle troeteldiere, ook hamsters.

Kyron Nutrostim Gel

R 69
wasR 73StoorR 4

Available options

Grootte
Vervaardig deur: Kyron
Deur hierdie produk te koop versamel jy tot 6 lojaliteitspunte versamel. Jou mandjie se totaal is 6 lojaliteitspunte versamel wat omskep kan word in 'n koopbewys van R 1. Sien ons lojaliteitsprogram
Recurring Promotion Jy kan tot R 14 afslag kry as jy hierdie produk vir die eerste keer as 'n herhalende bestelling koop. Om meer oor hierdie promosie uit te vind, kliek hier.

Hierdie hoëkalorie-aanvulling bevat aandblom-olie, koolhidrate, visolie, lewerekstrak en vitamiene en minerale. NUTROSTIM sal aptyt wek en jou siek of herstellende dier van ekstra kalorieë voorsien, sodat hy vinniger aansterk. Nutrostim kan ook as algemene tonikum gegee word of as ’n gesonde bederfie – alle huisdiere, en spesifiek hamsters, sal mal oor die geur wees.