Mandjie

Geen produkte nie

Aflewering Om bepaal te word
Belasting R 0
Subtotaal R 0
Pryse sluit belasting in

Mobiflex kom nie net in poeier voor nie, maar is ook in tabletvorm beskikbaar. Dit is feitlik sonder reuk en sal help dat jou troeteldier se gewrigte nie so styf voel nie. Geskik vir honde en katte. 

Kyron Mobiflex Tablets

R 291
wasR 307StoorR 16

Available options

Tablette
Vervaardig deur: Kyron
Deur hierdie produk te koop versamel jy tot 29 lojaliteitspunte versamel. Jou mandjie se totaal is 29 lojaliteitspunte versamel wat omskep kan word in 'n koopbewys van R 6. Sien ons lojaliteitsprogram

Mobiflex-tablette is ’n natuurlike anti-inflammatoriese middel en bevat groenlipmosselkonsentraat, glukosamien, chondroitien en MSM om die styfheid in jou troeteldier se ledemate te verlig en om te help dat hy gemakliker rondbeweeg. Die aanvulling verbeter en herstel gewrigte en kraakbeen.