Mandjie

Geen produkte nie

Aflewering Om bepaal te word
Belasting R 0
Subtotaal R 0
Pryse sluit belasting in

As jou hond lusteloos is, en nie wil eet nie, of nodig het om van ‘n verlammende siekte te herstel, gee hom Heptonic. 

Kyron Heptonic

R 291
wasR 306StoorR 15

Beskikbare opsies

Grootte
Vervaardig deur: Kyron
Deur hierdie produk te koop, versamel jy tot 214 lojaliteitspunte . Jou mandjie se totaal is 214 lojaliteitspunte wat omskep kan word in 'n koopbewys van R 43. Sien ons lojaliteitsprogram

Heptonic is ’n vloeibare aanvulling wat jou hond sal help om van ernstige siekte te herstel. Dis ook ’n algemene toniese middel om jou hond se aptyt aan te wakker, of hom op te kikker wanneer hy lusteloos voel. Heptonic bevat ’n hoë proporsie lewerekstrak, wat dit baie aantreklik vir honde maak. Jou hond sal dit maklik en sonder protes neem. Dit bevat foliensuur, vitamien B12 en cholien. Dis ’n uitstekende aanvulling vir honde wat aan wanvoeding ly. 

Path: > >