Mandjie

Geen produkte nie

Aflewering Om bepaal te word
Belasting R 0
Subtotaal R 0
Pryse sluit belasting in

’n Bad sonder water? Ja, dis moontlik! en ook soms ’n lewensredder – probeer Purl Fresh Foam sjampoe wat nie uitgespoel hoef te word nie. Geskik vir honde en katte. 

Kyron Purl Fresh Foam

R 65
wasR 68StoorR 3

Available options

Grootte
Vervaardig deur: Kyron
Deur hierdie produk te koop versamel jy tot 6 lojaliteitspunte versamel. Jou mandjie se totaal is 6 lojaliteitspunte versamel wat omskep kan word in 'n koopbewys van R 1. Sien ons lojaliteitsprogram

Verbeel jou badtyd vir kietie sonder enige water – dit kan selfs pret raak! Purl Fresh Foam gee jou nou die geleentheid om jou troeteldier se pels te verfris, bevogtig en op te knap, sonder om water te gebruik of enigiets uit te spoel.  Hierdie Purl-formule reinig, streel en ruik lekker, sonder dat oorblyfsels van die produk op die hare agterbly en opbou. Dit klink mos nou na die perfekte versorgingsoplossing vir honde en katte.