Mandjie

Geen produkte nie

Aflewering Om bepaal te word
Belasting R 0
Subtotaal R 0
Pryse sluit belasting in

Badtyd is nie pret as jy dink aan al die koeke in Mitzi se hare wat na die tyd uitgekam moet word nie. Die goeie nuus is dat Purl se gevorderde ontkoekende sjampoe vir honde en katte geformuleer is. 

Kyron Purl Advanced De-Tangling Shampoo

R 65
wasR 68StoorR 3

Available options

Grootte
Vervaardig deur: Kyron
Deur hierdie produk te koop, versamel jy tot 6 lojaliteitspunte . Jou mandjie se totaal is 6 lojaliteitspunte wat omskep kan word in 'n koopbewys van R 1. Sien ons lojaliteitsprogram
Recurring Promotion Jy kan tot R 13 afslag kry as jy hierdie produk vir die eerste keer as 'n herhalende bestelling koop. Om meer oor hierdie promosie uit te vind, kliek hier.

Mitzi het lang hare. Gedurende badtyd kan sy nie stilsit nie en ’n proses wat sonder te veel koekerasies in die hare kon verloop, word nou ’n groot gemors. Gebruik Purl Advanced De-tangling-sjampoe. Dit bevat ’n spesiale opknapper met kosmetiese silikoon en het ’n neutrale pH wat sagkens op Mitzi se vel werk en die koeke in ’n japtrap uitkry.