Mandjie

Geen produkte nie

Aflewering Om bepaal te word
Belasting R 0
Subtotaal R 0
Pryse sluit belasting in

As jou hond of kat ’n wit pels het, is Purl Advanced Show White die antwoord tot witter, skitterende hare. 

Kyron Purl Advanced Show White Shampoo

R 89
wasR 94StoorR 5

Available options

Grootte
Vervaardig deur: Kyron
Deur hierdie produk te koop versamel jy tot 8 lojaliteitspunte versamel. Jou mandjie se totaal is 8 lojaliteitspunte versamel wat omskep kan word in 'n koopbewys van R 2. Sien ons lojaliteitsprogram
Recurring Promotion Jy kan tot R 18 afslag kry as jy hierdie produk vir die eerste keer as 'n herhalende bestelling koop. Om meer oor hierdie promosie uit te vind, kliek hier.

Purl Advanced Show White-sjampoe is ontwikkel om jou troeteldier se wit pels sonder enige bleikmiddel steeds pragtig wit te hou. Dis ’n gehalte-produk wat nie jou kat of hond se vel sal uitdroog of irriteer nie, want die pH is neutral. Sien hoe jou troeteldier se hare skielik weer lewe begin kry en skitter. Hierdie sagte formule is geskik vir honde en katte.