Mandjie

Geen produkte nie

Aflewering Om bepaal te word
Belasting R 0
Subtotaal R 0
Pryse sluit belasting in

Purl-sjampoe is eksklusief vir honde geformuleer en dis ’n volledige, natuurlike versorgingsoplossing. 

Kyron Purl Advanced Tea Tree Shampoo

R 70
wasR 74StoorR 4

Beskikbare opsies

Grootte
Vervaardig deur: Kyron
Deur hierdie produk te koop, versamel jy tot 7 lojaliteitspunte . Jou mandjie se totaal is 7 lojaliteitspunte wat omskep kan word in 'n koopbewys van R 1. Sien ons lojaliteitsprogram

Purl is ’n natuurlike produk, slegs vir honde geskik en dit bevat teeboomolie vanuit Australië, asook opknappers en lanolien. Die teeboomolie in hierdie formule is ’n bekende insekweerder en sal ook help om jou hond se vel te streel en die jeuk/brand van enige insekbyte te verlig. 

Path: > >