Mandjie

Geen produkte nie

Aflewering Om bepaal te word
Belasting R 0
Subtotaal R 0
Pryse sluit belasting in

Voeg AquaDent in jou hond se drinkwater vir verminderde plaak en tandsteen, wat beter mondhigiëne oor die langtermyn beteken.

AquaDent

R 373
wasR 393StoorR 20

Beskikbare opsies

Grootte
Vervaardig deur: Virbac
Deur hierdie produk te koop, versamel jy tot 37 lojaliteitspunte . Jou mandjie se totaal is 37 lojaliteitspunte wat omskep kan word in 'n koopbewys van R 7. Sien ons lojaliteitsprogram

Dierkundige tandspesialiste het AquaDent ontwikkel as ’n toevoeging tot jou troeteldier se drinkwater. Die produk sal vars asem bewerkstelling en help om tandhigiëne te onderhou met elke slukkie wat jou troeteldier neem. Jou dier sal drink soos gewoonlik, want hy sal nie die toevoeging in die water kan bespeur nie.