Mandjie

Geen produkte nie

Aflewering Om bepaal te word
Belasting R 0
Subtotaal R 0
Pryse sluit belasting in

Help om honde-asem te voorkom, sowel as geïnfekteerde tande en tandvleissiektes, met Pet Dent se vingerborsel. Wend eenvoudig Pet Dent-tandepaste of –jel op die vingerborsel aan en borsel jou troeteldier se tande.

Kyron Pet Dent Finger brush

R 30
wasR 32StoorR 2

Available options

Eenheid/eenhede
Vervaardig deur: Kyron
Deur hierdie produk te koop versamel jy tot 3 lojaliteitspunte versamel. Jou mandjie se totaal is 3 lojaliteitspunte versamel wat omskep kan word in 'n koopbewys van R 1. Sien ons lojaliteitsprogram

Om die tande en tandvleis direk te borsel, is voordelig vir jou hond se mondhigiëne. Dit sal los tande en tandinfeksies voorkom, sowel as slegte asem. Die vingerborsel word van duursame plastiek gemaak en dis gerieflik om vinnig oor jou vinger te glip en jou beter borselbeheer te gee.