Mandjie

Geen produkte nie

Aflewering Om bepaal te word
Belasting R 0
Subtotaal R 0
Pryse sluit belasting in

‘n Medium grootte bal wat sag genoeg is om nie jou woefels se tande seer te maak nie, maar ferm genoeg om lekker te bons. ‘n Bedolde, spelerige bal waarin jy lekkernye kan sit, wat beide jou en jou woef van oor tot oor sal laat grinnik.

Hierdie produk mag tot 'n week vat om afgelewer te word.

Rogz Grinz - Pink

R 66
wasR 74StoorR 8

Available options

Kleur
Vervaardig deur: Rogz
Please note, this product's supplier is closing over the festive season. Stock may only be available in January 2018. Orders that cannot be fulfilled immediately will be first in line when the suppliers are open again.
Deur hierdie produk te koop versamel jy tot 6 lojaliteitspunte versamel. Jou mandjie se totaal is 6 lojaliteitspunte versamel wat omskep kan word in 'n koopbewys van R 1. Sien ons lojaliteitsprogram
Recurring Promotion Jy kan tot R 13 afslag kry as jy hierdie produk vir die eerste keer as 'n herhalende bestelling koop. Om meer oor hierdie promosie uit te vind, kliek hier.

Grinz balls is gemaak van SEBS (Styrene Ethylene Butylene Styrene), ‘n materiaal wat die bal sag, maar ferm genoeg maak om te bons. Dit dryf op water sodat dit maklik gekry kan word. Sit lekkernye in die gate en kyk hoe jou woef vir ure pret het.