Mandjie

Geen produkte nie

Aflewering Om bepaal te word
Belasting R 0
Subtotaal R 0
Pryse sluit belasting in

Kyk net hoe jou stoelpatat skielik rasend kompulsief raak wanneer dit hierdie geveerde speelding sien en hoor. Jou stoelpatat sal sommer vinnig spring om hierdie zaBird agterna te sit.

zaBird

R 157
wasR 166StoorR 9

Beskikbare opsies

Eenheid/eenhede
Vervaardig deur: zaBird
Deur hierdie produk te koop, versamel jy tot 15 lojaliteitspunte . Jou mandjie se totaal is 15 lojaliteitspunte wat omskep kan word in 'n koopbewys van R 3. Sien ons lojaliteitsprogram

Die zaBird bestaan uit ‘n visstok met drie afdelings wat tot omtrent 1 meter kan verleng en die sponshandvatsel pas gemaklik in jou hand. Met die zaBird sal jy ‘n hegte band met jou kat vorm, terwyl julle hope pret het totdat julle albei pootuit is. Die zaBird kom met vele verwisselende toebehore.

Path: > >