Mandjie

Geen produkte nie

Aflewering Om bepaal te word
Belasting R 0
Subtotaal R 0
Pryse sluit belasting in

Jy is op soek na ’n uiters sterk en duursame speelding wat Trekker se kragtige kaak kan weerstaan. Nie net is Trekker ’n magtige kouer nie, hy kou onophoudelik. Kong Extreme word van ’n ekstra-duursame rubbersamestelling gemaak. Pet Hero beveel hierdie speelding vir honde met ’n kragtige byt en ’n ernstige koubehoefte aan. 

Kong Extreme

R 188
wasR 198StoorR 10

Beskikbare opsies

Grootte
Vervaardig deur: Kong

Please note, this product may take 5 to 7 days for delivery in Gauteng.

Deur hierdie produk te koop, versamel jy tot 44 lojaliteitspunte . Jou mandjie se totaal is 44 lojaliteitspunte wat omskep kan word in 'n koopbewys van R 9. Sien ons lojaliteitsprogram

Kong Extreme kan beslis aanbeveel word om positiewe kougedrag te vestig. Hierdie hondespeelding is duursaam en ideaal vir baie aktiewe honde wat al hulle aandag op die kouery wil fokus. Mense wat werks- en skouhonde besit, vind hierdie speelding van groot waarde. Soos ander Kong-speelgoed, het hierdie Kong-weergawe ook ’n gaatjie vir ’n lekker verrassing om te eet wat as beloning vir goeie gedrag kan dien. 

Path: > >