Mandjie

Geen produkte nie

Aflewering Om bepaal te word
Belasting R 0
Subtotaal R 0
Pryse sluit belasting in

As jou hond graag “haal die bal” speel, is dit tyd om vir hom ’n Kong-bal te koop. Dis baie duursame balle wat maklik hop en dis perfek vir ’n balhaalspeletjie. 

Kong Ball

R 234
wasR 260StoorR 26

Available options

Grootte
Vervaardig deur: Kong

Please note, this product may take 5 to 7 days for delivery in Gauteng.

Deur hierdie produk te koop, versamel jy tot 23 lojaliteitspunte . Jou mandjie se totaal is 23 lojaliteitspunte wat omskep kan word in 'n koopbewys van R 5. Sien ons lojaliteitsprogram
Recurring Promotion Jy kan tot R 47 afslag kry as jy hierdie produk vir die eerste keer as 'n herhalende bestelling koop. Om meer oor hierdie promosie uit te vind, kliek hier.

Die Kong Classic-rubberbal kan amper nie stukkend gebyt word nie en word van duursame rubber gemaak, vir binne- en buitespel. Die rubber is veilig en jou troeteldier sal ook hou van die versteekte gaatjies in die bal wat allerande heerlike verrassings kan bevat. Die Kong-bal sal selfs die luiste hond aanmoedig om oefening te doen en dit te geniet.