Mandjie

Geen produkte nie

Aflewering Om bepaal te word
Belasting R 0
Subtotaal R 0
Pryse sluit belasting in

Pet Hero beveel Ultrum Original-sjampoe vir selfs die jongste babahondjies en
–katjies aan, as behandeling teen goggas soos luise en vlooie. 

Ultrum Original Shampoo

R 1 363
wasR 1 435StoorR 72

Available options

Grootte
Vervaardig deur: Kyron
Deur hierdie produk te koop versamel jy tot 136 lojaliteitspunte versamel. Jou mandjie se totaal is 136 lojaliteitspunte versamel wat omskep kan word in 'n koopbewys van R 27. Sien ons lojaliteitsprogram
Recurring Promotion You can get up to R 273 discount when you purchase this product as a recurring order for the first time. To find out more about this promotion, click here.

Die veeartse by Pet hero vertrou op Ultrum Original-sjampoe as ’n veilige en effektiewe produk teen vlooie en luise. Dis veilig om op die kleinste katjies en hondjies te gebruik en sal jou troeteldier se pels glansend en opgeknap los, terwyl dit van die nare vlooie en ander goggas ontslae raak. Dit bevat lanolien en opknappers om jou hond te bederf.