Mandjie

Geen produkte nie

Aflewering Om bepaal te word
Belasting R 0
Subtotaal R 0
Pryse sluit belasting in

Purl-sjampoe is ’n sagte en welriekende formule wat jou troeteldier se hare sal skoonwas, sonder enige velirritasie. Geskik vir honde, katte en perde. 

Kyron Purl Shampoo

R 69
wasR 73StoorR 4

Available options

Grootte
Vervaardig deur: Kyron
Deur hierdie produk te koop versamel jy tot 49 lojaliteitspunte versamel. Jou mandjie se totaal is 49 lojaliteitspunte versamel wat omskep kan word in 'n koopbewys van R 10. Sien ons lojaliteitsprogram

Purl is nie ’n gemedikeerde sjampoe nie en kan daarom gereeld gebruik word. Dis ’n luukse haarreiniger met lanolien, sodat jou hond, kat of perd se hare sag sal wees en heerlik vars sal ruik.