Mandjie

Geen produkte nie

Aflewering Om bepaal te word
Belasting R 0
Subtotaal R 0
Pryse sluit belasting in

Wanneer jou kat ‘n plek as ‘n “toilet” kies, is dit vir hulle gewoonlik ‘n kombinasie tussen gemak, netheid, waar hulle nie maklik gepla sal word nie en ‘n plek weg van areas wat alreeds opsygesit is vir eet, kuier, ontspan of een of ander aktiwiteit.

McMac Smart Cat Toilet

R 338
wasR 356StoorR 18

Available options

Kleur
Vervaardig deur: McMac

Please note, this product may take 5 to 7 days for delivery in Gauteng.

Deur hierdie produk te koop versamel jy tot 33 lojaliteitspunte versamel. Jou mandjie se totaal is 33 lojaliteitspunte versamel wat omskep kan word in 'n koopbewys van R 7. Sien ons lojaliteitsprogram

Om jou kat sover te kry om sy sandbak te gebruik, moet jy dit doodeenvoudig die mees geskikte opsie maak en enige ander areas minder aanloklik. Katte kan baie kieskeurig oor hulle sandbakke wees, so dis dus belangrik om ‘n sandbak te kry wat jou kat se goedkeuring wegdra.