Mandjie

Geen produkte nie

Aflewering Om bepaal te word
Belasting R 0
Subtotaal R 0
Pryse sluit belasting in

‘n Nie-giftige bio-afbreekbare reukweerderpoeier vir die spesifieke gebruik in katvullis.

Kyron Pheroma Odour Neutraliser Powder

R 157
wasR 165StoorR 8

Available options

Grootte
Vervaardig deur: Kyron
Deur hierdie produk te koop versamel jy tot 15 lojaliteitspunte versamel. Jou mandjie se totaal is 15 lojaliteitspunte versamel wat omskep kan word in 'n koopbewys van R 3. Sien ons lojaliteitsprogram

Pheroma Poeier is ‘n wetenskaplik geformuleerde, reukneutraliseerde poeier, wat spesifiek ontwikkel is om slegte reuke van sandbakke, beddegoed en asblikke weg te neem. Pheroma poeier het ‘n aangename geur en die kragtige uitwerking laat sandbakke altyd vars ruik. Hierdie onskadelike poeier verwyder onaangename troeteldierreuke, veral die van urine en ontlasting. Dit kan binne-in stofsuiersakke en asblikke gebruik word.