Mandjie

Geen produkte nie

Aflewering Om bepaal te word
Belasting R 0
Subtotaal R 0
Pryse sluit belasting in

Hierdie klein dramandjie is geskik vir klein honde en katte, sodat hulle veilig kan reis. Dis ook geskik vir lugreise. ’n Sitplekgordel kan aan die mandjie vasgemaak word, vir veiliger motorvervoer.

McMac Road Runner 1 IATA Transporter

R 406
wasR 427StoorR 21

Available options

Kleur
Vervaardig deur: McMac

Please note, this product may take 5 to 7 days for delivery in Gauteng.

Deur hierdie produk te koop versamel jy tot 40 lojaliteitspunte versamel. Jou mandjie se totaal is 40 lojaliteitspunte versamel wat omskep kan word in 'n koopbewys van R 8. Sien ons lojaliteitsprogram
Recurring Promotion You can get up to R 81 discount when you purchase this product as a recurring order for the first time. To find out more about this promotion, click here.

Die Internasionale lugvervoervereniging (IATA) het sekere vereistes vir veilige en betroubare lugreise met jou troeteldiere. Die McMac Road Runner voldoen aan al IATA se vereistes soos ’n veilige, soliede buitedop, ’n soliede en lekvrye vloer, ’n soliede dak met goeie ventilasie, ’n soliede plastiek- of metaaldeur en ’n totale ventialsie-area van 16%.