Mandjie

Geen produkte nie

Aflewering Om bepaal te word
Belasting R 0
Subtotaal R 0
Pryse sluit belasting in

Dog Rocks® is 'n 100 % natuurlike Australiese produk wat joy grasperk teen daai aaklige brandkolle beskerm wat deur joy hone se urine veroorsaak word.

Dog Rocks Water Additive to Prevent Grass Burn Marks from Dog Urine

R 149
wasR 157StoorR 8

Beskikbare opsies

Eenheid/eenhede
Vervaardig deur: Dog Rocks
Deur hierdie produk te koop, versamel jy tot 29 lojaliteitspunte . Jou mandjie se totaal is 29 lojaliteitspunte wat omskep kan word in 'n koopbewys van R 6. Sien ons lojaliteitsprogram

Dog Rocks® filtreer die onsuiwerhede, tin, ammoniak en nitrate. Hierdie onsuiwerhede word deur jou hond se urine uitgeskei wat dooie, geel kolle op jou gras veroorsaak. Deur ‘n paar Dog Rocks in jou hond se drinkwater te gooi, sal jou hond ‘n skoner bron van water hê en jou grasperk sal eerder bemes as verbrand word. Dit is wonderlik vir jou, jou hond en jou grasperk.

Path: > >