Mandjie

Geen produkte nie

Aflewering Om bepaal te word
Belasting R 0
Subtotaal R 0
Pryse sluit belasting in

Gesonde beenstruktuurontwikkeling en stelselmatige gewigstoename in die eerste 15 maande van jou Labrador Retriever se lewe, is baie belangrik. Koop Royal Canin Labrador Retriever Junior vir ’n nommerpas voedingsoplossing vir jou jong Labrador tussen 2 - 15 maande.

Royal Canin Labrador Retriever Junior

R 911
wasR 959StoorR 48

Beskikbare opsies

Grootte
Vervaardig deur: Royal Canin
Deur hierdie produk te koop, versamel jy tot 91 lojaliteitspunte . Jou mandjie se totaal is 91 lojaliteitspunte wat omskep kan word in 'n koopbewys van R 18. Sien ons lojaliteitsprogram

Een van die belangrike bestanddele in Royal Canin Labrador Retriever Junior hondekos vir jong Labradors, is die prebiotika wat goeie vertering aanhelp. Labradors se groei en ontwikkeling is ’n delikate proses en een van die beste maniere om die grondslag vir goeie gewigshandhawing regdeur Lisa se lewe te lê, is om van die begin af vir haar kos te gee met 'n matige energie-inhoud. Wat Royal Canin ook bied, is sterk immuniteit en die regte flora in die dermkanaal. Wees bedag daarop dat Lisa, wat alle fisieke aktiwiteit geniet, haar kraakbeen en gewrigte onder baie druk kan sit om skok te absorbeer en dit is waarom sy maklik artritis kan ontwikkel. Hierdie formule versterk kraakbeen en help jou familievriendin om algehele gesondheid te geniet.