Mandjie

Geen produkte nie

Aflewering Om bepaal te word
Belasting R 0
Subtotaal R 0
Pryse sluit belasting in

Jack en Janice, die twee Jack Russell-woelwaters wat jy so liefhet, het ’n dieet nodig wat hulle groei en ontwikkeling sal ondersteun tot en met die ouderdom van 10 maande. Royal Canin se oplossing is ’n hondekos wat jou troeteldiere se vreeslose persoonlikheid en fisieke dapperheid kan ondersteun – veral wanneer hulle nog jonk is en enige situasie instorm (letterlik die bul by die horings pak, wat ook al die gevolge mag wees).

Royal Canin Jack Russell Junior

R 310
wasR 327StoorR 17

Available options

Grootte
Vervaardig deur: Royal Canin
Deur hierdie produk te koop versamel jy tot 31 lojaliteitspunte versamel. Jou mandjie se totaal is 31 lojaliteitspunte versamel wat omskep kan word in 'n koopbewys van R 6. Sien ons lojaliteitsprogram
Recurring Promotion You can get up to R 62 discount when you purchase this product as a recurring order for the first time. To find out more about this promotion, click here.

Eerstens bevorder die hondekos goeie vertering en gebalanseerde flora in die ingewande, wat natuurlik ander positiewe gevolge het, soos minder diarree. ’n Jack Russell se groeifase is kort en kragtig en as mens sy lewendige (en koppige) temperament in ag neem, is die regte voeding nie onderhandelbaar nie. Royal Canin Jack Russell Junior is ’n volledige dieet met al die regte proteïene, vitamiene en minerale vir optimale spierontwikkeling. Die kalsiuminhoud beveg tandbederf en die komkommerkruid-olie is ryk aan Omega 6 vir 'n goeie vel.